Die Boedelmeester Finansiële Padkaart span het 'n eenvoudige dog doeltreffende komplimentêre aanlyn likiditeitsberekening ontwikkel wat verseker dat jou boedel uitgawes gedek word deur jou te help om doeltreffend te beplan
Die Boedelmeester Finansiële Padkaart komplimentêre aanlyn likiditeitsberekening neem net twee minute om te voltooi en sal vir jou 'n omvattende plan voorsien om te verseker dat "Jou nalatenskap jou keuse is"Om vir die toekoms te beplan is 'n moeilike taak, veral as jy nie seker is wat om te verwag nie.
Dit is hoekom ons die Boedelmeester Finansiële Padkaart komplimentêre aanlyn likiditeitsberekening geskep het wat verseker dat jou boedel korrek beplan word deur al jou bates teen jou laste te lys. En dan jou begunstigde-nominasies, likiditeit, waarde en belastingdoeltreffendheid van jou boedel aktief te kan beplan.
Dit beteken nie dat u boedel nie waarde het nie, maar dit kan beteken dat daar onvoldoende kontant is om die aanspreeklikhede en koste verbonde aan die likiditeit van u boedel te dek. As dit die geval is, moet erfgename dikwels voorsiening maak vir die kontant wat benodig word, wat 'n aansienlike las op hulle plaas. In die meeste omstandighede is dit nie moontlik nie en uiteindelik sal u boedel se bates noodgedwonge verkoop moet word, wat teen u wense is, en nog belangriker, teen 'n potensiële waardeverlies geskied.
Beplan jou boedellikiditeit in Vier maklike stappe
Likiditeit in u boedel is baie belangrik!
Ons is hier om te help verseker dat u nalatenskap werklik u keuse is. Moet asseblief nie die blad verlaat alvorens u die likiditeit binne u boedel vasgestel het nie. U is dit aan u geliefdes verskuldig. Ek is hier om te help.
Kontak Sophia
via email: service@roadmapfin.co.za
of per telefoon: 086 164 3527
In samewerking met
© 2022 Developed and Maintained by Digital Suite for Roadmap Financial Services and SA Executors Room.
Roadmap Financial Services (Pty) Ltd Reg Nr 2001/024299/07 is an authorised Financial Service Provider (FSP) 14803